So Maklik soos een, twee, drie...

Kies die opsie wat gaan werk vir jou

MUSIEKBEDRYF 101 - Die grondslag vir jou Musiek loopbaan

R349/maand
Wat jy kry:
  •  Eerste toegang tot selektiewe feeste en events
  •     Eksklusiewe Sterfabriek-student voordele
  • Sterfabriek gemeenskap toegang
  • 1 Sterklas per maand
  • 1 Industrie-hangout per maand
  • 5% Afslag van Sterfabriek vennote
  • 2 Eksklusiewe onderhoude per maand
  • 20% afslag op studio opnames

MUSIEKBEDRYF MEESTERKLAS - Die Superster bloudruk vir sukses


R18 950
Wat jy kry:
  • Eerste teogang tot selektiewe feeste en events
  • Eksklusiewe Sterfabriek-student voordele
  • Sterfabriek gemeenskap toegang
  • Loopbaanbegeleidingsessies
  • Die MEESTERKLAS Kursus
  • Toegang tot vorige Sterklasse
  • 1 Sterklas per maand
  • Weeklikse Industrie-hangouts
  • 15% Afslag van Sterfabriek vennote
  • 40+ Eksklusiewe onderhoude
  • Weeklikse hangouts
  • 30% afslag op studio opnames