SUPERSTER: Die Fundamentele Kursus
Write your awesome label here.
“Sterfabriek” bemagtig aspirant Afrikaanse kunstenaars met bedryfgeheime, praktiese vaardighede, en insig om ’n suksesvolle musiekloopbaan in Suid-Afrika te begin.
superster:
die
fundamentele
kursus
die
fundamentele
kursus
Hoe werk dit?
01
Omvattende Kursus
Ons dek elke element van die industrie met praktiese ondervinding en voorbeelde, industrie hacks en werksblaaie om jou te help.
02
Indiepte Stersessies
Onderhoude met al die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf. Van top kunstenaars tot platemaatskappy CEO's, vervaardigers en baie meer.
03
Weeklikse live sessies
Twee live hangouts elke week saam met ons span en industrie gaste en sterre waar jy vrae kan vra, advies kan kry en jou loopbaan tot die volgende vlak kan vat.
OORSIG
200+ ure van kennis, insig en take. Ons dek die volgende en baie meer...
Beeld en Handelsmerke
Liedjieskryf beginsels
Studio, opname en produksie
Gigs, optredes en toere
Platemaatskappye / Onafhanklike kunstenaars
Sosiale Media, PR en Bemarking
Industrie Insig
Hoe werk finansies in die bedryf
Regsaspekte van die bedryf
"Ons kan jou nie belowe dat om deur die kursus te werk, en honderde ure se insig van al die industrie reuse te kry, van jou 'n superster gaan maak nie, maar dink jy nie jou kans is soveel groter as jy probeer nie?"
Nick jordaan
SUPERSTER is op pad!
Sluit nou by ons waglys aan om eerste te wees om op hoogte te bly van ons bekendstelling en jou kans in die kollig te kry.
Ons stigters aan die woord
“Ons het nie net ’n kursus saamgestel nie—ons het ons harte, jare se ondervinding en menigte ure se harde werk daarin belê. Ek kan nie wag om te sien hoe Sterfabriek jou help om jou volle potensiaal te ontsluit nie!”
Hugo Ludik
“Alles wat ons met bloed, sweet en trane geleer het, is nou in ’n toeganklike formaat vir jou beskikbaar. Met Sterfabriek kry jy ’n voorsprong op jou reis na die top van die musiekbedryf.”
Nick Jordaan
“Ons deel nie net kennis nie, maar ’n beproefde padkaart om jou drome te verwesenlik. Ek is ongelooflik opgewonde om te sien hoe Sterfabriek jou inspireer en jou help om jou eie musikale legacy te bou!”
James Boland