Write your awesome label here.
"Ek weet nie of jy iets kry soos 'bad lyrics' nie, dis meer net 'badly presented" 
Hunter Kennedy - Die Heuwels Fantasties / FOKOFPOLISIEKAR
LAAT JOU STER SKYN! 

Steek Jou Musiekvlam Aan vir Slegs R349/maand!

Ons is só opgewonde om jou hier te hê en om hierdie pad saam met jou te stap! Ons is passievol oor Afrikaans, Afrikaanse musiek en die bedryf en kan nie wag om al die kennis in Musiekbedryf 101: Die grondslag vir jou musiek loopbaan met jou te deel nie!

Spring terug in of begin nou met die Musiekbedryf 101 waar jy by die bestes in die bedryf sal leer.

Waaruit bestaan Musiekbedryf 101?

Musiekbedryf 101 betaan uit die volgende elemente. 
  • 1 x Sterklas  PLUS  1 x Industrie-hangout per maand
    Met die maandelikse Sterklas leer jy direk van top kunstenaars en kreatiewe kenners in die Afrikaanse musiekbedryf. Hierdie is nie net lesings nie - dis praktiese, eerlike insigte reg uit die hart van die industrie.

    Die Industrie-hangout is 'n Informele sessie per maand saam met die Sterfabriek mentors waar jy vrae kan vra, perspektief kry, en saam met mede studente leer.

  • 1 x Hoofstuk per kwartaal
    As 'n 101 student gee ons jou elke kwartaal eksklusief toegang tot een hoofstuk van die Fundamentele Kursus. Dit is baie kennis wat jy net hier op jou eie tyd kan opbou. 
  • 2 x Eksklusiewe Onderhoude
    Leer by die industrie-leiers, bekroonde kunstenaars en liedjieskrywers. Hulle vertel regte-wêreld stories oor hoe hulle paadjie gelei het na sukses.

  • Spesiale lede-voordele
    Eerste toegang na selektiewe feeste en events, en ook reuse afslag by Sterfabriek-vennote om jou loopbaan die nodige hupstoot te gee. 

Maar as jy ernstig is oor jou musiek loopbaan lees verder...

MUSIEKBEDRYF MEESTERKLAS - Die Superster bloudruk vir sukses

Write your awesome label here.
“Sterfabriek” bemagtig aspirant Afrikaanse kunstenaars met bedryfgeheime, praktiese vaardighede, en insig om ’n suksesvolle musiekloopbaan in Suid-Afrika te begin.
Musiekbedryf Meesterklas - Die Superster bloudruk vir sukses

Hoe werk dit?

01

Omvattende Kursus

Ons dek elke element van die industrie met praktiese ondervinding en voorbeelde, industrie hacks en werksblaaie om jou te help.
02

Indiepte Stersessies

Onderhoude met al die grootste name in die Afrikaanse musiek bedryf. Van top kunstenaars tot platemaatskappy CEO's, vervaardigers en baie meer.
03

Weeklikse live sessies

Twee live hangouts elke week saam met ons span en industrie gaste en sterre waar jy vrae kan vra, advies kan kry en jou loopbaan tot die volgende vlak kan vat.
03

Sterkompas

Jy sal die geleentheid kry om jou musiek voor te lê aan OMRO (Onafhanklike Musiek Resensie Organisasie). Indien OMRO jou goedkeur word jy aan platemaatskappye voorgelê!
OORSIG

200+ ure van kennis, insig en take. Ons dek die volgende en baie meer...

Beeld en Handelsmerke

Liedjieskryf beginsels

Studio, opname en produksie

Gigs, optredes en toere

Platemaatskappye / Onafhanklike kunstenaars

Sosiale Media, PR en Bemarking

Industrie Insig

Hoe werk finansies in die bedryf

Regsaspekte van die bedryf

"Ons kan jou nie belowe dat om deur die kursus te werk, en honderde ure se insig van al die industrie reuse te kry, van jou 'n superster gaan maak nie, maar dink jy nie jou kans is soveel groter as jy probeer nie!."
Nick jordaan

Ons stigters aan die woord

“Ons het nie net ’n kursus saamgestel nie—ons het ons harte, jare se ondervinding en menigte ure se harde werk daarin belê. Ek kan nie wag om te sien hoe Sterfabriek jou help om jou volle potensiaal te ontsluit nie!”
Hugo Ludik
“Alles wat ons met bloed, sweet en trane geleer het, is nou in ’n toeganklike formaat vir jou beskikbaar. Met Sterfabriek kry jy ’n voorsprong op jou reis na die top van die musiekbedryf.”

Nick Jordaan
“Ons deel nie net kennis nie, maar ’n beproefde padkaart om jou drome te verwesenlik. Ek is ongelooflik opgewonde om te sien hoe Sterfabriek jou inspireer en jou help om jou eie musikale legacy te bou!”
James Boland