EARLY BIRD AANBOD
DIE WAG IS VERBY!SUPERSTER: Die Fundamentele Kursus nou oop vir inskrywings!
Kry die volledige kursus, al die stersessie onderhoude, weeklike hangouts, eksklusiewe toegang tot die Onafhanklike Musiek Resensie Organisasie, afslag by ons vennote van meer as R 100,000 en die moontlikheid om jou musiekloopbaan groot te maak!
Eksklusief
Meer as
35% Afslag!
Eerste 30 studente: R 18,950 + BONUS 1 tot 1 met mentors
Eenmalig: R 18,950
Tot op 100 studente: R 18,950
Tot op 200 studente: R 24,500
Vol Prys: R 29,400.00
Betaal Opsies:
Eenmalig: R 18,950
3 Maande: R7,450 per maand = R22,350
6 Maande: R4,450 per maand = R26,700
12 Maande: R2,450 per maand = R29,400
12 Maande: R2,450 per maand = R29,400
Hier is wat die sterre sê
“Leer ken die business my Bru. It's the music BUSINESS. If you want the viral hit, you might get the viral hit, if you are consistant. Maar as jy nie die besigheid verstaan nie, is jy môre weer uit."
eARLY B
"Toe ons begin het, het ek nie regtig geweet wat en waar en hoe nie, Sterfabriek gee vir jou letterlik die kans om presies te leer hoe om by die regte mense uit te kom en jare se wag te spaar. As jy wil weet hoe om jou musiek loopbaan te begin gaan join Sterfabriek se waglys nou."
daniel, Die Piessangskille
"Ek dink partykeer kan ’n mens sien ’n kunstenaar het geen benul wat in die industrie aangaan nie en dit is vir my ’n rooivlag."
Ernst kleinhans, select musiek
“Moet nooit jou releases rush nie. Nooit. Weet presies seker wat jy wil doen en hoekom jy dit wil doen."
Henco Harmse, Spotify
"Wat ek vir jong skrywers wil sê is LEES. Daar's baie woorde, en boeke het baie woorde in."
Hunter Kennedy
"Jy moet ’n instrument leer omdat dit goed is vir jou siel, ek dink elke instrument is ’n nuwe taal, en elke taal is nog 'n hoekie van jou siel wat jy nooit ontdek het nie."
danie du toit, spoegwolf
Opnames & Produksie
Bemarking & PR Agente
Sang & Musiek Lesse
Videos & Fotografie
Eksklusief: Meer as R 100,000 se afslag by ons vennote!
Ons Waarborg
Ons is so oortuig jy sal waarde kry dat as jy eerlik voel jy het niks geleer nie, gee ons 100% van jou geld terug*
– geen vrae gevra nie!
– geen vrae gevra nie!
Algemene Vrae
Gaan hierdie kursus rêrig werk vir my spesifieke situasie?
Ja. Of jy nuut is of al ‘n ruk probeer, die kursus is ontwerp om jou te help waar jy nou is. Jy leer hoe om jou unieke stem, styl en pad in die bedryf te vind – met praktiese riglyne, nie net teorie nie. Jy hoef nie reeds suksesvol te wees om hier te pas nie – jy moet net ernstig wees.
Onthou ons waarborg:
Ons is so oortuig jy sal waarde kry dat as jy eerlik voel jy het niks geleer nie, gee ons 100% van jou geld terug – geen vrae gevra nie!
Hoe weet ek hierdie is nie net nog ’n aanlyn kursus wat ek nooit voltooi nie?
“Ek het al aanlyn goed gekoop wat ek nie klaar maak nie…”
Sterfabriek is anders. Jy word deel van ’n aktiewe leer-gemeenskap, kry weeklikse aanmoediging, en daar is industrie-spesialiste wat terugvoer gee op jou werk. Jy het ook die motivering van die finale projek en kans om aan platemaatskappye voorgestel te word. Dit is nie net inhoud nie – dit is ’n pad wat jy stap, met ons aan jou sy.
Is dit regtig waarde vir geld?
“R19 000 is baie geld. Wat kry ek regtig?”
Musieklesse kos +/- R3400 per maand, m.a.w. Superster: Die Fundamentele Kursus is gelyk aan 4 maande se musieklesse.
Om ‘n goeie enkelsnit op te neem in ‘n studio kos tussen R25 000 en R35 000.
Om R18 950 op jou loopbaan te belê is minder as wat ‘n song in die studio jou gaan kos. En boonop leer ons jou presies wat om met daardie song te doen.
Vergelyk dit met hoeveel jy sou betaal vir produksie, mentorskap, kursusse en netwerkgeleenthede apart – dis ’n fraksie van daardie koste.
Wat as ek spyt is of voel dis nie wat ek verwag het nie?
“Is daar ’n manier uit as ek voel dit was ’n fout?”
Ja. Ons het ’n eerlike terugbetalingsbeleid. As jy die kursus volledig deurwerk het – video’s, werkstukke en onderhoude – en jy voel met opregtheid dat dit jou niks geleer het nie, kan jy ’n terugbetaling versoek. Jy het niks om te verloor nie – maar dalk alles om te wen. Onthou net hierdie is die enigste kursus beskikbaar in die Afrikaanse musiekbedryf wat regte-wêreld ondervinding van spesialiste met jou deel.
Hierdie is jou laaste kans! Moet dit nie misloop nie!
Kry jou VIP Backstage Toegang! Teken nou aan en vat jou musiekloopbaan na die sterre! Teken nou aan en kry jou bonus 1 on 1 sessie!