STERFABRIEK: Waar jou drome 'n realiteit word!
die
fundamentele
kursus
Hoe werk dit?
Omvattende Kursus
Indiepte Stersessies
Weeklikse live sessies
Sterkompas
Gebou met elke vlak musikant in gedagte.
Die "Hustler"
Die Dromer
Die Werkende Musikant
Wat die Sterre sê
200+ ure van kennis, insig en take. Ons dek die volgende en baie meer...
Beeld en Handelsmerke
Liedjieskryf beginsels
Studio, opname en produksie
Gigs, optredes en toere
Platemaatskappye / Onafhanklike kunstenaars
Sosiale Media, PR en Bemarking
Industrie Insig
Hoe werk finansies in die bedryf
Regsaspekte van die bedryf
Ons help bou aan die toekoms van Afrikaanse musiek, een ster op ’n slag.
Inspirasie, Onderrig en Bemagtiging in Afrikaanse Musiek
01
Bemeester die Afrikaanse musiekbedryf op jou eie pas
02
Praktiese gereedskap vir regte-wêreld sukses
03
Werk saam en leer van bedryfskenners
04
Bou jou toekoms met selfvertroue
Ontmoet die span
Hugo Ludik
Stigter / Direkteur
Hugo Ludik het elke groot toekenning in die bedryf deur die verloop van sy loopbaan gewen (ondermeer Ghoemas, SAMAs (South African Music Awards) en vele meer. Hugo is 'n bekroonde liedjieskrywer, gesogte vervaardiger, sanger en kunstenaar met meer as twee dekades se ervaring in die Afrikaanse musiekbedryf. Hy is lid van die trefferorkes ADAM en stigter en eienaar van Muse Studios. Hugo en sy span by Muse Studios werk al vir jare saam met van die grootste en mees invloedryke platemaatskappy in die land en het talle van die grootste treffers saam met die grootste name in die bedryf geskryf en vervaardig insluitend Eloff, Barto, Kurt Darren, Early B, Ricus Nel, Tamlyn Wessels en vele meer. Hy is ook 'n mentor vir van die blinkste nuwe talente in die bedryf. Hugo het ook ’n regsgraad, wat sy veelsydigheid en toewyding aan uitnemendheid onderstreep.
Nick Jordaan
Nick Jordaan is ’n SAMA (South African Music Awards) bekroonde liedjieskrywer, kunstenaar en sanger met meer as twee dekades se ervaring in die bedryf. As stigter van die Engelse alt-pop groep Rubber Duc en mede-stigter van Afrikaanse band Posduif, het hy ’n massiewe impak op die Suid-Afrikaanse musiektoneel gemaak. Nick het talle platinum enkelsnitte onder sy belt en het trefferliedjies saam met vele van die grootste name in die bedryf geskryf insluitend Eloff, Kurt Darren, Ricus Nel, Leah, Barto, Jan Jan Jan en vele meer en het ’n sleutelrol gespeel in die mentorskap van die land se belowendste jong talente en werk nou saam met die land se grootste plate-maatskappye. Hy het ook ’n graad in advertensies en bemarking, wat sy kreatiewe kundigheid verder versterk.
James Boland
Janelie Kruger
Besturende direkteur
Met 'n loopbaan wat deur noukeurigheid, kreatiwiteit en 'n passie vir uitnemendheid gekenmerk word, het Janelie al diep spore in die Afrikaanse musiekbedryf getrap. Sy het 'n hart vir talentontgunning en geniet dit om kunstenaars te sien groei en hulle drome te verwesenlik. Sy het, as bestuurder van Suid-Afrika se topkustenaars sowel as om saam met internasionale kunstenaars te toer, 'n wêreldwye perspektief op die bedryf ontwikkel. Haar visie vir die toekoms is om die Afrikaanse musiekbedryf na nuwe hoogtes te neem deur kunstenaars te bemagtig en ’n blywende impak te maak.
Ons span het reeds met hierdie legendes gewerk:
Moenie jou kans mis nie! Plek is beperk!
Opnames & Produksie
Bemarking & PR Agente
Sang & Musiek Lesse
Videos & Fotografie
Eksklusief: Meer as R 100,000 se afslag by ons vennote!
Kostes
Tot op 100 studente: R 18,950
Tot op 200 studente: R 24,500
Normale Prys: R 28,950.00
Betaal Opsies:
Eenmalig: R 18,950
3 Maande: R7,450 per maand = R22,350
6 Maande: R4,450 per maand = R26,700
Ons Waarborg
– geen vrae gevra nie!